Comments for Nuwe Verbond Genade

Comment on Wandel in die Vlees (On-Hernude Verstand) by Andre van der Merwe
Piet, ons tempel is nie skoon as gevolg van hoe skoon ons dink ons in staat is om dit te hou deur ons eie pogings van sogenaamde “heiligheid” nie.  Jou liggaam is ‘n tempel as gevolg van die persoon wat daarin woon, naamlik die Heilige Gees.

En as jy regtig die Heilige Gees as inwonende teenwoordigheid het, sou jy as wedergebore Christen vir 2 uur op ‘n dag WOU pornografie kyk?

Dit is nie jou sondebelydenis wat jou verhouding met God herstel nie – Christus se kruisdood en opstanding meer as 2000 jaar gelede het dit namens jou herstel.

Genadegroete,

Andre

Comment on Wandel in die Vlees (On-Hernude Verstand) by piet v d merwe
More

As die vrug vd vlees “ontvang’ het ,bring dit die dood voort(Jak 1)Bely ons dan nie meer die sonde nie.As n wedergebore mens 2 uur op n dag pornografie kyk, is sy tempel skoon.Ek dink sonde belydenis is deel van ons lewens.

Comment on Misverstane Bybel Terminologie deel 2 by Andre van der Merwe
Hey Andre

Dankie vir jou boodskap. Jesus het ons egter juis kom vrymaak van die Wet en die 10 gebooie, sodat ons nou nie meer teenoor Hom te hoef identifiseer op grond van ons vlak van gehoorsaamheid nie, maar op grond van Christus se gehoorsaamheid namens ons. Ons is dus dood vir die Wet! Sien veral vers 4 en vers 6 in die volgende skrifgedeelte:

[Rom 7:1 Of weet julle nie, broeders want ek spreek met mense wat die wet ken dat die wet oor die mens heers so lank as hy lewe nie? 2 Want die getroude vrou is deur die wet aan die lewende man gebonde; maar as die man sterwe, is sy ontslae van die wet van die man. 3 Daarom dan, as sy ‘n ander man s’n word terwyl haar man lewe, sal sy ‘n egbreekster genoem word; maar as die man sterwe, is sy vry van die wet, sodat sy nie ‘n egbreekster is as sy ‘n ander man s’n word nie. 4 So, my broeders, is julle dan ook ten opsigte van die wet dood deur die liggaam van Christus, om aan ‘n ander te behoort, naamlik aan Hom wat uit die dode opgewek is, sodat ons tot eer van God vrugte kan dra. 5 Want toe ons in die vlees was, het die sondige hartstogte wat deur die wet kom, in ons lede gewerk om vir die dood vrugte te dra. 6 Maar nou is ons ontslae van die wet waardeur ons gebonde was, aangesien ons dit afgesterf het, sodat ons dien in die nuwigheid van die Gees en nie in die oudheid van die letter nie].

As ons dus nou met Christus getroud is, maar ons probeer om nogsteeds aan ons ou bruidegom (die Wet) gehoorsaam te wees, dan is ons besig met geestelike egbreuk.

Ek wil jou aanmoedig om gerus die volgende twee boodskappe te gaan lees, wat verduidelik wanneer die Ou Testament (met sy Wette) geëindig het asook wat Jesus bedoel het in Matt 5 toe Hy gesê het die Wet sal nooit vergaan nie:

http://www.newcovenantgrace.com/afrikaans/christene-onder-wet/

http://www.newcovenantgrace.com/afrikaans/ou-testament-eindig-deel1/

http://www.newcovenantgrace.com/afrikaans/ou-testament-eindig-deel-2/

In Genade

Andre

Comment on Misverstane Bybel Terminologie deel 2 by Andre Smith
Mooi geskryf Andre. Baie Dankie.Jou artikel het baie vir my beteken. Mag God jou seen vir jou werk.

Ek het altyd geglo en glo steeds dat mens ‘n balans moet handhaaf tussen Gees En Vlees. Die Tien gebooie sal altyd staan as God se Wette. Daarin saamgevat is die elfde Gebod wat Jesus onderstreep. Die Gebod van Liefde vir God en Liefde vir jou medemens. Ons kan dit nie skei nie. Ons moet ook seker maak dat ons deur God se Genade altyd sal streef om getrou te bly hieraan. Die 4de gebod is die enigste gebod wat God begin met “Remember”. Nou hou ons Sabbat op die verkeerde dag omdat die pousdom dit verander het. Ons moet ons God eerbiedig en dit regmaak. Ons moet ophou konsert hou in SY huis en dit ‘n plek van gebed maak. Ons moet nie aan die aardse manier van doen gelyk raak nie. Ons is anders omdat God ons anders gemaak het en ons optrede moet anders wees as die weg van Satan. As ons die wereld aanvaar dan aanvaar ons nie vir God nie. Die natuur se wette is deur God gemaak en het nog nooit verander nie… Ons moet die gebooie hou omdat dit ook nie verander het nie.

Comment on Getuienisse by Andre van der Merwe
‘n Sekere toets van of iemand dieselfde ware Evangelie verkondig wat Paulus gepreek het, is of so ‘n persooon vervolg word soos Paulus. Nou ongelukkig is mense in die moderne tye in eerste wereld lande lafhartig en die beste wat hulle kan doen is om ‘n e-pos te stuur. Hier is ‘n voorbeeld van so een. Ons pos dit met trots en vertoon dit as littekens van ons stryd vir die waarheid:

Julle is Leuenaars en die Gees van Waarheid nie in julle nie. Die stuk hieronder is leuens en bots met Mattheus 5:17-19 en Openbaring

12:17 en Openbaring 22:14 en Johannes 14:15 en Johannes 14:21.

Julle sing nie die Lied van Moses (Openbaring 15 en Deut 32) nie en daarom is dit juis jy wat hier skryf waarvoor gese gaan word dat Jesus jou nie ken nie. Bekeer jou van jou valse en verdraaide godsdiens. Jy is ‘n opregte valse profeet en glo sekerlik aan die drie eenheid wat drie

geeste van duiwels is (Openbaring 16:13-16) en bots met die groot gebod wat se dat daar net n Enige God is Deuteronomium 6:4-9 en Markus 12:28-37).

Verder die leuengees wat jy het (2 Thesalonisense 2:11-12)

verkrag die Nuwe Verbond (Jeremia 31:31-37 en Hebreers 8:6-13) waarin uitdruklik staan dat die Almagtige se WETTE in sy ware gelowiges se hart en verstand gekrywe staan. Dis duidelik jy is nie in die ware geloof en die Nuwe Verbond nie.

Pieter L White

http://www.dimensionsofapartheid.com

Comment on Hoekom Moet Ek Heilig Leef? by Magda Kopp
Ja Andre dit laat my dink aan toe ek nog in die NG Kerk was het ons altyd gesing : Ons het O Heer u Wet weerstrewe. genade is al wat ons om pleit …..

Ek is verheug om te se nadat ek Jesus as my Verlosser en Saligmaker aangeneem het is ek vrygemaak.  In die engelse bybel word dit mooi gestel : If the Son of Man sets you free you will be free indeed.

Here seen jou

Magda

Comment on Getuienisse by Magda Kopp
Ek is tans in Sydney Austalie en het so pas teruggekeer van n 2 maande vakansie in Suid Afrika.  Terwyl ek op Johannesburg lughawe ronddwaal om die tyd om te kry voor my vlug vertrek om 6 uur vra ek die Here dat ek graag langs n Christen wil sit om bietjie oor Hom te kan praat. Dit mag dalk vir sommige mense klink na n verkeerde gebed aangesien ons juis langs nie-christene moet sit om te getuig.  Maar omdat Jesus ons harte ken plaas hy my toe tussen 12 jongmense wat terugkeer van sendingwerk in Suid Afrika. Ek was verheug want ken my Here dan nie die begeertes van ons hart nie. Die jong dame langs my het vertel van hul ervaringe en ons kon oor en weer deel van God se genade.

Comment on Hoekom Moet Ek Heilig Leef? by Andre van der Merwe
Jaques

Ek dink jy verstaan nie die verskil tusssen die verskillende verbonde wat God met die mensdom gesluit het nie. Dit gee mens ‘n geweldige vryheid om te verstaan presies hoekom God sekere dinge beveel het, en in watter konteks dit bedoel is. Die verse wat jy hierbo aangehaal het is verseker waar en kragtig, maar God basseer Sy goedkeuring van ons nie meer op ons vermoee om die Wette te gehoorsaam nie. Na die kruis het alles verander. Ek beveel aan dat jy ons vorige boodskap lees wat handel oor die 3 belangrikste verbonde wat God met die mensdom gesluit het, ek weet dit sal jou bless! Jammer vir die Engels, ons kon nog net nie fisies daarby uitkom om alles te vertaal in Afrikaans nie. ‘n Verbond in Engels is ‘n “Covenant”.

http://www.newcovenantgrace.com/3-covenants/

Onder die Ou Testamentiese Wette moes die mensdom die Wet perfek probeer gehoorsaam om God se seeninge en goedkeuring te probeer verdien. [Deut 6:25  En dit sal geregtigheid vir ons wees as ons sorgvuldig al hierdie gebooie hou voor die aangesig van die HERE onse God soos Hy ons beveel het].

En natuurlik weet ons dat niemand dit ooit kon regkry nie, behalwe 1 persoon: Jesus. Daar is nou ‘n hele nuwe manier hoe God teenoor die mensdom identifiseer, en dit is waaroor hierdie webwerf handel.

Die ou testamentiese wet word in die Nuwe Testament beskryf as ‘n bediening van die dood:

[2 Kor 3:7 En as die bediening van die dood, met letters op klippe gegraveer, in heerlikheid was, sodat die kinders van Israel nie die oë kon vestig op die aangesig van Moses nie vanweë die heerlikheid van sy aangesig, wat tog moes vergaan, 8 hoeveel te meer sal die bediening van die Gees dan nie in heerlikheid wees nie?]

Dit word beskryf as ‘n “skuldbrief”, en ook dat Jesus dit by die kruis uit die weg geruim het: [Kol 2:14  en die skuldbrief teen ons, wat met sy insettinge ons vyandig was, uitgedelg en weggeruim het deur dit aan die kruis vas te nael].

Ons is nou nie meer onder die wet nie, maar leef volgens geloof. En hier is die skokkende een, iets wat sonder twyfel die monde sal stilmaak van diégene wat steeds verontskuldig wil word deur die wette te gehoorsaam. Kom ons kyk eers na 2 verse: Gal 3:12 Maar die wet is nie uit die geloof nie… en ook Rom 14:23b … en alles wat nie uit die geloof is nie, is sonde. Kan jy sien wat dit sê as jy hierdie twee verse kombineer? Kan jy dit sien??? Omdat die wet nie uit geloof is nie en omdat alles wat nie uit geloof is nie, sonde is, dan beteken dit dat almal wat probeer om uit hulle eie goeie werke verontskuldig wil word en volgens een of ander morele kode (die wet) probeer leef, besig is om in sonde te leef.

Genadegroete

Andre van der Merwe

Comment on Geskei van die Wet by Andre van der Merwe
Hi Jacques

Dankie vir jou kommentaar op ons webwerf.

Op antwoord van jou vraag hier onder, die antwoord is NEE. Jesus se kruisdood is veels te waardevol vir ons om nou net te kan uitgaan en te leef soos ons wil. Paulus spreek ook hierteen in Rom 6:

[Rom 6:1 Wat sal ons dan sê? Sal ons in die sonde bly, dat die genade meer kan word? 2 Nee, stellig nie! Ons wat die sonde afgesterf het, hoe kan ons nog daarin lewe? 3 Of weet julle nie dat ons almal wat in Christus Jesus gedoop is, in sy dood gedoop is nie? 4 Ons is dus saam met Hom begrawe deur die doop in die dood, sodat net soos Christus uit die dode opgewek is deur die heerlikheid van die Vader, ons ook so in ‘n nuwe lewe kan wandel. 5 Want as ons met Hom saamgegroei het deur die gelykvormigheid aan sy dood, sal ons dit tog ook wees deur dié aan sy opstanding; 6 aangesien ons dit weet dat ons oue mens saam gekruisig is, sodat die liggaam van die sonde tot niet gemaak sou word en ons nie meer die sonde sou dien nie. 7 Want hy wat gesterf het, is geregverdig van die sonde. 8 As ons dan saam met Christus gesterf het, glo ons dat ons ook saam met Hom sal lewe, 9 omdat ons weet dat Christus, nadat Hy opgewek is uit die dode, nie meer sterf nie. Die dood heers oor Hom nie meer nie. 10 Want die dood wat Hy gesterf het, het Hy vir die sonde eens en vir altyd gesterwe; maar die lewe wat Hy leef, leef Hy vir God. 11 So moet julle ook reken dat julle wel vir die sonde dood is, maar lewend is vir God in Christus Jesus, onse Here. 12 Laat die sonde dan in julle sterflike liggaam nie heers dat julle aan sy begeerlikhede gehoorsaam sou wees nie].

Die boodskap van die evangelie gaan nie oor hoe ons veronderstel is om te verander en op te hou sondig nie – die boodskap van die evangelie handel oor hoe God die manier kom verander het hoe Hy teenoor die mensdom identifiseer: Nie meer volgens ons eie vlak van gehoorsaamheid nie, maar volgens Jesus se perfekte gehoorsaamheid namens ons. Ons oorwinning oor sonde is nie ons eie vermoe om minder te sondig nie, maar slegs op grond van ons geloof in die een wat ons kom vry maak het van die Wet:

[Rom 6:14 Want die sonde sal oor julle nie heers nie; want julle is nie onder die wet nie, maar onder die genade].

Ons motivering om nou heilig te leef is nie meer om straf vry te spring nie, want daar is nie meer straf nie! God het Sy lat op Jesus se rug gebreek! As jy nog enigsins straf verwag, verstaan jy nie wat by die kruis gebeur het nie:

[1 Joh 4:17 Hierin het die liefde by ons volmaak geword, dat ons vrymoedigheid kan hê in die oordeelsdag; want soos Hy is, is ons ook in hierdie wêreld. 18 Daar is geen vrees in die liefde nie; maar die volmaakte liefde dryf die vrees buite, want die vrees sluit straf in, en hy wat vrees, het nie volmaak geword in die liefde nie].

Die definisie van sonde verskil tusssen die Ou Testament en die Nuwe Testament:

Ou Testamentiese Sonde: Om die Wet te breek.

Nuwe Testamentiese Sonde: Ongeloof in Christus en self-geregtige pogings om ons eie redding te probeer verdien deur die Wet te probeer gehoorsaam. Lees gerus ons vorige boodskap oor of Christene nog onder die Wet is of nie:

http://www.newcovenantgrace.com/afrikaans/christene-onder-wet/

In Genade

Andre van der Merwe

Comment on Hoekom Moet Ek Heilig Leef? by Jacques
Num 15:40  sodat julle aan al my gebooie mag dink en dit doen, en aan julle God heilig mag wees.

Lev 11:44  Want Ek is die HERE julle God; toon dan dat julle heilig is en wees heilig, want Ek is heilig; daarom, verontreinig julle self nie deur enige ongedierte wat op die aarde kruip nie.

Vraag: Het die woord heilig ‘n ander betekenis gekry in die NT as wat dit het in die OT?