Comments on: Hoekom Moet Ek Heilig Leef?

By: Magda Kopp
Ja Andre dit laat my dink aan toe ek nog in die NG Kerk was het ons altyd gesing : Ons het O Heer u Wet weerstrewe. genade is al wat ons om pleit …..

Ek is verheug om te se nadat ek Jesus as my Verlosser en Saligmaker aangeneem het is ek vrygemaak.  In die engelse bybel word dit mooi gestel : If the Son of Man sets you free you will be free indeed.

Here seen jou

Magda

By: Andre van der Merwe
Jaques

Ek dink jy verstaan nie die verskil tusssen die verskillende verbonde wat God met die mensdom gesluit het nie. Dit gee mens ‘n geweldige vryheid om te verstaan presies hoekom God sekere dinge beveel het, en in watter konteks dit bedoel is. Die verse wat jy hierbo aangehaal het is verseker waar en kragtig, maar God basseer Sy goedkeuring van ons nie meer op ons vermoee om die Wette te gehoorsaam nie. Na die kruis het alles verander. Ek beveel aan dat jy ons vorige boodskap lees wat handel oor die 3 belangrikste verbonde wat God met die mensdom gesluit het, ek weet dit sal jou bless! Jammer vir die Engels, ons kon nog net nie fisies daarby uitkom om alles te vertaal in Afrikaans nie. ‘n Verbond in Engels is ‘n “Covenant”.

http://www.newcovenantgrace.com/3-covenants/

Onder die Ou Testamentiese Wette moes die mensdom die Wet perfek probeer gehoorsaam om God se seeninge en goedkeuring te probeer verdien. [Deut 6:25  En dit sal geregtigheid vir ons wees as ons sorgvuldig al hierdie gebooie hou voor die aangesig van die HERE onse God soos Hy ons beveel het].

En natuurlik weet ons dat niemand dit ooit kon regkry nie, behalwe 1 persoon: Jesus. Daar is nou ‘n hele nuwe manier hoe God teenoor die mensdom identifiseer, en dit is waaroor hierdie webwerf handel.

Die ou testamentiese wet word in die Nuwe Testament beskryf as ‘n bediening van die dood:

[2 Kor 3:7 En as die bediening van die dood, met letters op klippe gegraveer, in heerlikheid was, sodat die kinders van Israel nie die oë kon vestig op die aangesig van Moses nie vanweë die heerlikheid van sy aangesig, wat tog moes vergaan, 8 hoeveel te meer sal die bediening van die Gees dan nie in heerlikheid wees nie?]

Dit word beskryf as ‘n “skuldbrief”, en ook dat Jesus dit by die kruis uit die weg geruim het: [Kol 2:14  en die skuldbrief teen ons, wat met sy insettinge ons vyandig was, uitgedelg en weggeruim het deur dit aan die kruis vas te nael].

Ons is nou nie meer onder die wet nie, maar leef volgens geloof. En hier is die skokkende een, iets wat sonder twyfel die monde sal stilmaak van diégene wat steeds verontskuldig wil word deur die wette te gehoorsaam. Kom ons kyk eers na 2 verse: Gal 3:12 Maar die wet is nie uit die geloof nie… en ook Rom 14:23b … en alles wat nie uit die geloof is nie, is sonde. Kan jy sien wat dit sê as jy hierdie twee verse kombineer? Kan jy dit sien??? Omdat die wet nie uit geloof is nie en omdat alles wat nie uit geloof is nie, sonde is, dan beteken dit dat almal wat probeer om uit hulle eie goeie werke verontskuldig wil word en volgens een of ander morele kode (die wet) probeer leef, besig is om in sonde te leef.

Genadegroete

Andre van der Merwe

By: Jacques
Num 15:40  sodat julle aan al my gebooie mag dink en dit doen, en aan julle God heilig mag wees.

Lev 11:44  Want Ek is die HERE julle God; toon dan dat julle heilig is en wees heilig, want Ek is heilig; daarom, verontreinig julle self nie deur enige ongedierte wat op die aarde kruip nie.

Vraag: Het die woord heilig ‘n ander betekenis gekry in die NT as wat dit het in die OT?